hoe kan ons help?

kindertoewyding

Kindertoewyding is ‘n baie spesiale geleentheid in die lewe van ouers en kinders. Dit is ook ‘n geleentheid waartydens die geloofsgemeenskap God se seën oor die kinders en ouers uitspreek.

Voltooi asseblief die aansoekvorm waarna ons jou sal kontak met die nodige inligting.

Aansoekvorm

doop

Die doop is ‘n belangrike stap van geloog waartydens jy jouself in gehoorsaamheid vereenselwig met die dood en die optstanding van Jesus Christus.

Voltooi asseblief die aansoekvorm waarna ons jou sal kontak met die nodige inligting.

Aansoekvorm

troue

Indien moontlik, bespreek die datum met die pastoor van julle keuse wat die huwelik gaan bevestig. Alle huwelikspaartjies moet ‘n voorhuweliksekursus of gesprek bywoon.

Voltooi asseblief die aanlyn aansoekvorm. Gee die nodige dokumentasie af by die kerkkanoor en maak betaling soos verduidelik in aansoek.

begrafnis

Ons besef dat dit ‘moeilike en hartseer tyd is wanneer iemand na aan jou sterf. Ons bid dat die Here jou in hierdie tyd versterk en bemoedig  en wil jou sover moontlik ondersteun.

Voltooi asseblief die aanlynvorm.  Sodra ons die vorm ontvang sal ons jou kontakom die reëlings te bevestig