Ons doel is om lede van ons gemeenskap te bereik wat nie ‘n mediese fonds kan bekostig nie en sukkel om toegang tot staatsklinieke te verkry. Die kliniek is vir primêre sorg en ons is daarom nie toegerus om trauma of lewensbedreigende noodgevalle te behandel nie. As jy mediese sorg benodig,maak ‘n afspraak en ons wil graag help.
Belangrik – Kliniek besoeke geskied selgs deur afsprake!