Mannebraai

Kom kuier saam by die “Manne Braai”Die tema “Waar Lewe Ontkiem.” Dit is ‘n geleentheid vir mans om mekaar geestelik en emosioneel te versterk, God te aanbid, en mekaar aan te moedig, terwyl ons gesellig saam braai. Die organiseerders voorsien die kole, koffie, bykosse en eetgerei – jy hoef slegs jou eie vleis en ‘n vriend saam te bring. Maak seker jy registreer vooraf sodat die nodige reëlings getref kan word.

NB! Gebruik +27 wanneer jy jou selnommer intik.

8:00am Saterdagoggend, 24 Januarie 2026

Registrasies het gesluit.