fbpx

Die manne braai is ‘n geleentheid waar ons God aanbid , mekaar geestelik en emosioneel versterk terwyl ons doen wat ons die beste doen – kuier en braai! Dit is veral in tye soos hierdie belangrik om saam te staan en mekaar aan te moedig om die wedloop met volharding te hardloop!

Collage gee die kole, koffie, bykos en eetgerei jy bring jou buddy en jou eie vleis. Registreer asseblief hieronder sodat ons die nodige voorbereidings kan tref. 

20 April 2024 @ 8 am

Registrasies het gesluit.