012 345 1181

Kursus Registrasie
Jou betaling bevestig jou registrasie! R50 pp
EFT na Collage, 1500251006, ABSA, 632005 en gebruik “Kursus” as verwysing.

Nadat die EFT gemaak is, kliek op "Laai Bewys", voltooi die vorm en registreer om jou plek te bespreek.

Vir enige navrae stuur asseblief 'n epos aan ontvangs@collage.org.za



Kontant registrasies word by Lees en Luister boekwinkel gedoen.