Waar kom dit vandaan? Dr Ernrich Basson, die Senior leraar van Collage Gemeenskapskerk het ʼn boek geskryf genaamd Klim jou Everest. In die boek begelei hy sy lesers om hul gesindheid, emosies en gedrag te verstaan en te belyn met Bybelse beginsels.
Die Gesindheid, spesiaal vir kinders, sal ʼn groot impak maak in jou en jou kind se lewe. Die Kinders weergawe help laerskool kinders om hierdie kragtige beginsels te leer en te verstaan.