012 345 1181
Doop
Aansoek om gedoop te word 2019

10 Februarie, 21 April, 8 September, 13 Oktober
Toewyding
Aansoek vir kindertoewyding 2019

30 Junie, 25 Augustus, 20 Oktober
Pastorale hulp
Gebedsversoek, Hospitaalbesoek, Berading
Begrafnisse

Ons besef dat dit 'moeilike en hartseer tyd is wanneer iemand na aan jou sterf en wil jou sover moontlik ondersteun.

Voltooi assebief die aanlynvorm (wat ons automaties sal ontvang) of kontak die kerkkantoor by (012) 3451181. Ons sal jou terugskakel sodra ons die bogenoemde ontvang het.

QR Code for JotForm form
Troues
Bespreek die datum met die pastoor van julle keuse wat die huwelik gaan bevestig.

E-pos die aansoekvorm aan ontvangs@collage.org.za en gee die nodige dokumentasie af by die kerkkantoor.

Alle huwelikspaartjies moet 'n voorhuweliksekursus of gesprek bywoon.

Die pastoor wat julle huwelik gaan bevestig sal die datums met julle bevestig.

Inligting en Aansoekvorm
Kliek  hier om inligting en aansoekvorm af te laai.


Fasilitieite
Die Ouditorium, Kapel en Restaurant van Collage Gemeenskapskerk kan gehuur word vir troues
Geen verhurings word op 'n Saterdagmiddag of Sondag gedoen nie.

Vir meer inligting epos ontvangs@collage.org.za of skakel 012-3451181
Jobs @ Collage

Die doel van Jobs@Collage is om individue wat opsoek is na werk in kontak te bring met maatskappye of persone wat werk beskikbaar het. Wanneer 'n individu of 'n maatskappy registreer, sal die registrasie geldig wees vir 6 maande, waarna dit outomaties verval.

Collage Gemeenskapskerk sal nie as middelman op tree tussen die twee partye nie, en kan ook nie verantwoordelik gehou word vir enige misverstande of ongelukkigheid nie.

Kliek op hierdie icon indien jy 'n werksgeleenthede beskikbaar het en jou besigheid se naam, tipe en kontakbesonderhede wil lys.
Sodra jou besonderhede goed gekeur is sal dit op die bladsy verskyn.
Kliek op hierdie icon vir 'n lys van werksgeleenthede.
Kliek op hierdie icon indien jy opsoek is na werk en jou naam, tipe beroep en kontakbesonderhede wil lys.
Sodra jou besonderhede goed gekeur is sal dit op die bladsy verskyn.
Kliek op hierdie icon vir 'n lys van name van persone wat werk soek.