fbpx

Groepsberading-Kursusse

Collage is ‘n gemeente met ‘n visie om ‘n gemeenskap te transformeer met liefde, die stad te beïnvloed met geloof en die wêreld te bereik met hoop! (Jes.60:1). 

Ons groepsberadings-kursusse sluit hierby aan deur ondersteuning te bied aan mense wat lewens-uitdagings en / of vrae het oor sake van die hart bv. Rou / verlies; Egskeiding, Kanker, Enkelouerskap of Saamgestelde gesinne. 

Skryf in vir die kursus waarmee jy die meeste bystand nodig het en stap die pad saam met ander met dieselfde uitdagings.