‘n Ondersteuningsgroep kursus vir mense wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het. GriefShare is ‘n groep vriendelike mense wat omgee en langs jou stap in een van die moeilikste tye van jou lewe. Jy hoef nie alleen die rouproses te gaan nie!
Die Kursus is 13 weke lank en vind plaas op Dinsdag aande van 18:00 – 20:00. Die volgende kursus begin 18 Julie 2023.
R 300
No products in the cart.
WhatsApp us