fbpx

Familiedag

Hierdie geleentheid is ‘n bring en braai geleentheid vir oud en jonk. Daar gaan water speletjies vir die kinders wees terwyl almal braai en kuier.

Jy brink jou eie vleis, stoele. eetgerei en gazebo. 

Geen Radikaal (tieners) & Aand Diens

op 30 April 2023