fbpx

Familie Fees

Nooi jou familie en vriende en kom kuier saam  by die Familie Fees. Jo Niemand gaan die gaskunstenaar wees op 23 Oktober tydens die 09:00 Erediens waarna ons lekker saam gaan kuier!

Moet ook nie vergeet van die “Wacky Sunday Special” nie. Twee burgers vir die prys van een!!! Kontak gerus die kerkkantoor indien jy vrae het.

Die Aanlyn verkope het gesluit. Daar is ‘n beperkte getal kaartjies beskikbaar op Sondag teen R40 vir twee burgers.