Covid-19

As gevolg van die “Lockdown” hou ons vir die volgende paar weke "online" kerk.

Sondae om 09:00 en Woensdae om 18:00

LIVE STREAM

Hoe connect ek?

  • Gaan na Collage se YouTube of Facebook page
  • Subscribe op YouTube of Follow op Facebook om weekliks 'n "Live" kennisgewing te ontvang
  • Kliek Sondag 09:00 op kennisgewing om te begin
  • NB! Toets jou data konneksie en TV / Laptop voor sondag
  • NB! Toets jou data konneksie en TV / Laptop voor sondag
  • Kontak 012 345 1181 gedurende die week vir hulp

HULPMIDDELS

SONDAG EREDIENS

22 Mrt 2020 – Notas 

29 Mrt 2020 – Notas 

5 Apr 2020 – Mp3 | Notas

12 Apr 2020 – Mp3 

19 Apr 2020 – Mp3 

26 Apr 2020 – Mp3 

3 Mei 2020 – Mp3  | Notas

 

10 Mei 2020 – Mp3

17 Mei 2020 – Mp3

24 Mei 2020 – Mp3

riglyne vir zoom meeting

Wenke:

  • Toets alles vooraf en maak seker jy kan “connect”.
  • Moenie buitekant, in 'n lawaaierige omgewing of met 'n skerp lig agter jou sit nie.
  • Moenie buitekant, in 'n lawaaierige omgewing of met 'n skerp lig agter jou sit nie.
  • Gebruik oorfone met 'n mikrofoon indien moontlik.
  • Nadat jy “connected” is kyk eerste of jou mikrofoon en video “unmuted” is.
  • Wees bewus dat daar 'n vertraging in die beeld en klank kan wees.
  • Kliek hierdie skakel vir eer detail by ZOOM SUPPORT