fbpx

BeginPunt is ‘n 4 weke Nuwe Lidmaatskap Kursus (17:00-18:00). In hierdie kursus help ons jou om seker te maak jou fondasie is reg. Ons kyk hoe GELOOF uit geleef kan word, hoe om Jesus te VOLG en hoe om te GAAN na ‘n wêreld wat Jesus nodig het. 

Die Begin Punt Kursus is gebaseer op Markus 12:28-31. Jesus gee ons ‘n duidelike opdrag in Sy lering: ons moet God liefhê met ons hart, siel, krag, verstand en ons naaste soos onsself. 

Download Kursusmateriaal: Ja Boekie